Successfully reported
+23

Rickety Bridge Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rickety Bridge Manor House is 3 km van Franschhoek se middedorp af geleë en bied stylvol opgeknapte, 19de-eeuse kamers met luukshede wat 'n heerlike verblyf sal verseker.

Daar is 3 en suite-kamers met lugversorging, ondervloerse verhitting, satelliet-televisie, kroegies, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, strykysters en strykplanke en gratis WiFi.

Elke detail is in hierdie luukse akkommodasie oorweeg; klassieke Kaaps-Hollandse meubels, 'n vuurverhitte sitkamer en plattelandse kombuis. Dramatiese plafonne met geelhoutbalke en dennevloer word ook vertoon. Ontbyt word bedien in die oulike ontbytkamer of, indien gaste verkies, langs die swembad.

Gaste kan alle kamers saam bespreek vir 'n eksklusiewe verblyf teen 'n spesiale tarief. Dit sluit daaglikse huishouding, 10% afslag op alle etes by Paulina's restaurant, gratis wynproe by Rickety Bridge Winery en eksklusiewe gebruik van die sitkamer, swembad en ander openbare areas in.

Geniet ons bistro-styl middagetes wat oor die wingerd uitkyk, of voor die knus kaggel, met 'n aanbevole glas Rickety Bridge Wine. Ons bied vaste spyskaarte vir groepe groter as 10 en ons spyskaart verander seisoenaal.

Geniet van ons bekroonde wyne by ons Proesentrum en geniet 'n verskeidenheid wynproe-ervarings. Kies tussen 'n standaard- of premiumproe, keldertoer met wynproe, interaktiewe wynvermenging of kenmerkende panna cotta en wynparing.

Franschhoek is 'n oulike dorpie in die Kaapse Wynlande. Dit is een van die oudste dorpe van die Republiek van Suid-Afrika, minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Dit is geleë in 'n landskap wat gekenmerk word deur diep pers berge en eindelose wingerde.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rickety Bridge Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9MxAXvsOZCzIX4FYAWPtoQy51a4sYsUwTEDuzSnzTImAFJogHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R45 Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.900277206034 19.091213343872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang