Rickety Bridge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Silwerstrand Boulevard, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rickety Bridge is 'n lieflike eenheid met 'n aparte ingang, geleë op die Robertson Gholf- en Rivierlandgoed. Dit is die ideale plek vir 'n veilige, rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, elk gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Badhanddoeke sowel as seep word voorsien. Vars linne en elektriese komberse word voorsien om jou warm te hou.
Daar is 'n 5 kW-omsetter, so daar sal elektrisiteit wees tydens beurtkrag.
Daarbenewens is die eenheid toegerus met 'n yskassie en koffiestasie met geselekteerde koffie en tee. Gebottelde water sal voorsien word. Let asseblief daarop dat dit nie 'n selfsorg-eenheid is nie. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met YouTube en Netflix in die hoofgastekamer. Daar is veilige gratis parkering vir 2 voertuie.
Daar is ook 'n speelpark vir kinders. Die area is baie veilig vir draf, stap of fietsry.
Die eiendom is gerieflik geleë naby besienswaardighede soos die Robertson-wynvallei, wat wynproeë en toere aanbied. Bespreek die wyntrein om wynproeë te geniet. Heerlike restaurante soos Four Cousins, Regazzi en Bourbon Street bied heerlike maaltye. Die Gholfklub bied ligte maaltye gedurende die dag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 56 Silwerstrand Boulevard, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Rickety Bridge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Silwerstrand Boulevard, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang