Successfully reported

Ridge Guest House

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Tinus V
1 nag
5.0
Mei 2024

Aangenaam. Dankie, dit was aangenaam. Die water was af van 20h00 tot 4h00 die volgende dag. Ek weet nie hoekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Veilige, skoon verblyf naby meeste winkels, eetplekke en die strand. Die gastehuis is netjies en skoon, en die bestuurder en eienaar is baie behulpsaam. Ek het veilig gevoel, en was baie naby aan die meeste besighede en restaurante in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2023

Goor. Slegte diens, slegte onderhoud van die plek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Ridge Road, Umhlanga, 4320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a9f49ad95f5c545b1ccc298970b313f1bde5820ebbb69ab1d56e31384a93fb8112d154147245aea7f7dfab499201b181ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 77 Ridge Road Umhlanga 4320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.740041734842 31.075374569365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang