Successfully reported

Ridgemor Villa Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Conne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vyfster verblyf teen 'n sakpas prys. Ek kan Ridgemor, sonder om te skroom, aanbeveel. Dis regtig 'n vyfster gastehuis teen 'n bekostigbare prys. Ons is vriendelik ontvang, dis netjies, skoon, veilig, goed geleë en 'n aangename omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Ridgemor Villa Guest House
Beste Conne, Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is so bly u het u tyd by Ridgemor Villa geniet en waardeer u warm aanbeveling. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Anne-Marie

Sannia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die gasheer Jack is besonders gasvry. Die kamers is baie mooi en netjies. Wow wow wow. Wat 'n beautiful plek en die ontbyt was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

We had a lovely stay. It was great to have someone meet us every time we arrived at Ridgemor Villa, a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R102 Firgrove Road, Somerset West, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1Mzk2NDE1LWZlN2MtNDcxNC1iYTkwLWVmODU4ZGFlMzMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R102 Firgrove Road Somerset West 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.04433 18.77392
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang