Successfully reported
+19

Ridgemor Villa Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R102 Firgrove Road, Somerset West, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ridgemor Villa Guest House bied B&B-verblyf en is buite Somerset-Wes geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 8 smaakvolle slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbel- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Boonop het die Wittebrood-suite ook 'n bederfbad.

Ander kamergeriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n swembad vir gaste se gebruik. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Ridgemor Villa Guest House is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende wynlande, winkelsentrums, kroeë, restaurante en natuurreservate kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R102 Firgrove Road, Somerset West, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ridgemor Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R102 Firgrove Road, Somerset West, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1Mzk2NDE1LWZlN2MtNDcxNC1iYTkwLWVmODU4ZGFlMzMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R102 Firgrove Road Somerset West 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.04433 18.77392
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang