Ridgeside Residence Sea Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Vuna Close, Unit 69 Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ridgeside Residence Sea Views is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel geleë binne die gesogte Ridgeside Residence, bo-op Umhlanga Ridge. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of professionele persone wat 'n veilige en goed toegeruste basis in 'n uitstekende korporatiewe distrik soek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n inloopkas en maak oop na die patio. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis onbeperkte WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met panoramiese see-uitsigte, 'n aangelegde vermaaklikheidsarea, 'n gimnasium, 'n koffiewinkel en een veilige, toegekende onderdakparkeerplek. Die eenheid is gerieflik geleë net 'n kort rit vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, sowel as Umhlanga se beste strande, restaurante en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Vuna Close, Unit 69 Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ridgeside Residence Sea Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Vuna Close, Unit 69 Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang