Successfully reported

Ridgeview Accommodation

Privaat buitekamer
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die buite-kamer is aan die agterkant van die huis. Dit het ’n privaat ingang en bied verblyf aan 2 gaste. Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer. Hierdie kamer het ’n 32 cm-TV, ’n OpenView-dekodeerder, gratis WiFi en Netflix . Die eenheid het ’n kombuisie wat met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en basiese kombuisware toegerus is. Daar is ook braaigeriewe en 'n sitarea onder ’n lapa wat apart van die eenheid is, sowel as ’n buite-wasbak om skottelgoed te was. Gaste het toegang tot ’n waskamer en wasgoedlyne.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie gesighanddoeke en swemhanddoeke saambring. Beddegoed, badhanddoeke en vaddoeke word voorsien.
Die instansie gebruik 'n septiese tenk en vra dat geen vreemde items, buiten toiletpapier, in die toilette afgegooi word nie aangesien die herstelkoste hoog is.
Die instansie hef nie 'n breekskadedeposito nie omdat hulle gaste vertrou om die huis te hanteer asof dit hul eie is. Moet asb. nie die glase in die Jacuzzi gebruik nie en moenie in die Jacuzzi klim as jy vol sand is nie aangesien dit die filters sal beskadig.
Niemand anders word op die perseel toegelaat, behalwe gaste wat bespreek het nie.
Umzumbe is 'n vuurwerkvrye are en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 af. 'n Onredelike geraas en 'n geskree word nie toegelaat nie. Weens asb. bedagsaam teenoor ander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Main Holiday House
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die hoofhuis het 2 slaapkamers wat elk lugversorging het, sowel as ’n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 1 enkelbed en 1 koningingrootte-bed, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die huis het ’n oopplansitarea met 1 enkelbed en ’n 40 cm-TV en DVD-speler. Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, ketel, menger, dubbelwasbak, genoeg ingeboude kaste met glase, breekware en eetgerei, ’n braaipan, prutpot en tjipmaker. Die huis het ’n groot stoep met braaigeriewe, sowel as ’n ekstra etenstafel met stoele wat ’n uitsig oor die tuin en gedeeltelike see-uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie gesighanddoeke en swemhanddoeke saambring. Beddegoed, badhanddoeke en vaddoeke word voorsien.
Die instansie gebruik 'n septiese tenk en vra dat geen vreemde items, buiten toiletpapier, in die toilette afgegooi word nie aangesien die herstelkoste hoog is.
Die instansie hef nie 'n breekskadedeposito nie omdat hulle gaste vertrou om die huis te hanteer asof dit hul eie is. Moet asb. nie die glase in die Jacuzzi gebruik nie en moenie in die Jacuzzi klim as jy vol sand is nie aangesien dit die filters sal beskadig.
Niemand anders word op die perseel toegelaat, behalwe gaste wat bespreek het nie.
Umzumbe is 'n vuurwerkvrye are en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 af. 'n Onredelike geraas en 'n geskree word nie toegelaat nie. Weens asb. bedagsaam teenoor ander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 218 Ridgeview Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5acc8a62c0f8c5a63063acae1a064c888400e2ddbade4f7661cd9582d90ec56909b6c2505e1b5466a40bdb26a6bcc5131f85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 218 Ridgeview Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.623967780734 30.541952252315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang