Ridgeway Close
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R595 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ridgeway Close bied 'n reeks gemaklike selfsorg-akkommodasie in Scottsville, Pietermaritzburg, ideaal vir paartjies, gesinne, sakereisigers of enkelgaste.
Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis, met bykomende geriewe soos veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi.
Gerieflik geleë in die hartjie van Scottsville, bied Ridgeway Close maklike toegang tot die N3-snelweg, die middestad, industriële gebiede en privaat hospitale. Winkelsentrums, skole en restaurante is ook net minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 44 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang