Successfully reported

Riebeek Vista

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Belinda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustige atmosfeer en baie goed ingerig. Baie mooi gastehuis met 'n pragtige uitsig oor Riebeek-Kasteel. Perfek geleë om die dorp en omliggende wynplase te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coetsee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Saam met strooijonkers en hul vrouens. Goeie tye. Dit was heerlik. Die kamers is groot en het 'n pragtige uitsig oor die vallei en die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tesnaye H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Peaceful. It was absolutely fantastic, however there were no pots or glasses in the kitchen. It was very limited. Our stay was overall fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Goeie ligging, veilig en skoon. Ons is vriendelik ontvang. Kamers is ruim en skoon. Lugversorging was welkom. Baie mooi uitsig oor die dorp. Die gemeenskaplike yskas het nie gewerk vir ons nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petra K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Sien hier bo. Die gasheer wat ons ontvang het se selnr is verkeerd op jul webblad, ons moes later toet sodat hy oopmaak vir ons. Die gastetoilet onder die trap was haglik vuil, duidelik het iemand vergeet om skoon te maak daar. Wasbak in hoofslaapkamer se water loop nie uit nie. Bad in hoek van kamer se prop lek en water loop stadig uit terwyl jy bad. Verder regtig 'n pragtige gastehuis, sal dit aanbeveel, net 'n paar dinge wat aandag kort. Ongelooflik mooi ligging en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lameez D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

11/10 will recommend to everyone. The pictures don't do the stay any justice - beautiful place in a beautiful area with amazing views. Everything was so clean it was practically sparkling. Our host was especially helpful and dedicated to making our stay great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile D
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2024

Wegbreek. Bedlampies werk nie. Vuil onder bed. Geen WiFi password in kamer. Telefoon nommer word nie geantwoord.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2024

Uiters ongerieflik. Krag was af en die kragopwekker wat omtrent 30 uur later gebring is, het nie eens ons kamer verlig nie. Permanent koud stort. Bestuurder se telefoon was permanent af. Die bestuurder het ons 'n volle terugbetaling belowe, maar op die dag van vertrek net 50% aangebied. Ons het vandag gebel om vir die terugbetaling te vra, en nou het die bestuurder net verskonings.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anthea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Aangenaam verbaas. Die eienaar het ons ontvang, hy was baie vriendelik en professioneel. Ons kamer was pragtig, skoon, netjies en ons het 'n besonderse uitsig geniet. Ons het ook nog gaste gehad wat die Saterdag aangesluit het en ek kan dieselfde sê oor die ander kamers. Ons het baie lekker daar gebly en sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Baie mooi gerieflik. Perfek vir naweekwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Uitsig Close, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArGRSdX25VjmOseRoTOjvNxzxJ6ZZHRFZsauf5Us68AeeZorUXk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 8 Uitsig Close Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.382809 18.888191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang