Successfully reported

Riecor Guest Farm

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Isabel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Gereeld en netjies. Alles was baie netjies. Ons het 'n goeie ervaring gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arista N
1 nag
3.8
Apr 2025

Lekker, baie muskiete en kamers kort aandag. Die hele plek is baie mooi, ligging, venue en gasvryheid. Die negatief is dat die kamers nie skoon was nie, die handdoeke was bruin en vuil. Die beddens het gras in gehad. So 'n mooi plek, maar kan bietjie meer aandag gee aan die skoonmaak van kamers. Dit was nie net die kamer wat ek in was nie, maar het gehoor van die ander gaste ook.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Scott
Riecor Guest Farm
Geagte Arista, Ons waardeer enige terugvoer, positief of negatief, baie dankie vir u s'n. Ons is jammer dat u ervaring nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Indien ons tydens u verblyf bewus was van die handdoeke en vuil kamer sou ons graag van die geleentheid wou gebruik maak om dit reg te stel en u ervaring te verbeter. Ons neem kennis van u opmerking dat ander gaste ook gekla het, maar ons het tydens hulle verblyf geen klagtes ontvang nie. Inteendeel, ons het positiewe terugvoer gekry oor die kamers. As ons van enige probleme bewus was, sou ons dit onmiddellik probeer aanspreek het. Wat die muskiete aanbetref, ons verstaan dat dit 'n ongemak kan wees, veral in landelike omgewings. Ons voorsien muskietweermiddels vir ons gaste, maar niemand het tydens die tydperk iets daaroor versoek of aangemeld nie. Ons streef daarna om elke gas se verblyf so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak en waardeer terugvoer wat ons help om te verbeter. Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Scott Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 984
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 984
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 984
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Portion 19 of Grootkuil, Koedoeskop, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0700a218ec51372ce92c20e6a4f9dde1cb9b6179ee1e6cf793e59083a825d892b42bb97913412c6a84d83e6fa52c1fa9bba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 984 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 R511 Portion 19 of Grootkuil 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.764422255536 27.430129374875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang