Successfully reported
+50

Riecor Guest Farm

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Portion 19 of Grootkuil, Koedoeskop, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 984 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riecor Guest Farm is tussen Koedoeskop en Thabazimbi. Dit is in die hartjie van 'n groep plase wat saad produseer en dien as 'n B&B-lodge sowel as 'n venue. Dit maak dit dus die ideale plek vir 'n troue of sakefunksie.

Verblyf word aangebied in 11 gastekamers met slaapplek vir 2, 3 of 4 gaste elk. Die kamers het lugversorging asook koningingrootte-beddens en enkelbeddens afhangende van die kapasiteit van die kamer. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Geriewe in elke kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die gastekamers is reg langs die gemeenskaplike ontspanningsarea wat 'n gastesitkamer, gastebadkamers, 'n kroeg en eetarea insluit.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en gaste kan in die groot tuin ontspan en 'n boek onder die bome lees. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Scott Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R511, Portion 19 of Grootkuil, Koedoeskop, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Riecor Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 984
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 984
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 984
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Portion 19 of Grootkuil, Koedoeskop, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0700a218ec51372ce92c20e6a4f9dde1cb9b6179ee1e6cf793e59083a825d892b42bb97913412c6a84d83e6fa52c1fa9bba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 984 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 R511 Portion 19 of Grootkuil 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.764422255536 27.430129374875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang