Successfully reported

Riekert's Self-catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elizna A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ten out of ten. Absolutely nothing to complain about. I will definitely be back. Worth every cent. It was difficult for me to check out at 10am; I did not want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Friendly - clean - great value. We are from Windhoek - allowed to check in earlier and we could leave the one car in the garage. Great place to stay, friendly reception, clean as well, kitchen has everything needed. Really loved it - would return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sascha H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Home away from home. Very friendly and caring host. Amazing home away from home. Well equipped. Garage for our car. Safe with alarm system. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Skoon, veilige en netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het om jou lewe maklik te maak. Goeie TV en WiFi was 'n wenner om weer met die familie te kommunikeer. Alles netjies en skoon. Die wasmasjien was vir die vrouens 'n wenner na 14 dae se toer en toe skoon klere min word. Eienaars het moeite gedoen om te help dat 2de voertuig ook veilig parkeer kon word. Veilig gevoel wanneer ons gaan stap het met vriendelike mense oral langs die pad. Met vorige verblyf daar het ons dieselfde ervaar. Dit sal maar in die toekoms ook ons verblyf wees in Swakopmund. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Jones B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die eenheid is baie mooi en alles is baie netjies. Baie lekker gebly in 'n pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor J
1 nag
4.8
Okt 2025

Aangenaam verras! Baie, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Lekker gebly. Die plek was baie netjies en gerieflik. Die rigtingaanwysings was vir ons moeilik om te volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

10 uit 10! 10 uit 10! Baie netjies en uitstekend toegeruste verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was puik. Sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect - mattresses need improvement. Very comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Acacia Street, Ocean View Ext. 9, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ebf797bb48aaa480373116e1a8626768e4721a0949edb89da83c292e4b84cea2b97351c92a5e384a1f8a721e42cb74a737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 37 Acacia Street Ocean View Ext. 9 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.637010629036 14.540308722021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang