Successfully reported
+48

Riekert's Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Acacia Street, Ocean View Ext. 9, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Riekert's Self-catering Apartment is 'n luukse gemeubileerde selfsorg-vakansiewoonstel in Swakopmund, net 500 m vanaf 'n Spar-koswinkel, en naby verskeie ander winkels, restaurante en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n opwaskamer met 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n ontbytkroeg met sitplek vir 6 met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met Premium DStv-satellietkanale en 'n DVD-speler. Die woonstel het 'n terras met ingeboude braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elizna A
Gesin met klein kinders
5.0
Ten out of ten. Absolutely nothing to complain about. I will definitely be back. Worth every cent. It was difficult for me to check out...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
George T
Gesin met tieners
5.0
Friendly - clean - great value. We are from Windhoek - allowed to check in earlier and we could leave the one car in the garage. Great ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Sascha H
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Very friendly and caring host. Amazing home away from home. Well equipped. Garage for our car. Safe with alarm sys...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Stephen W
5.0
Skoon, veilige en netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het om jou lewe maklik te maak. Goeie TV en WiFi was 'n wenner om weer met die familie te kommu...
Sien meer
Apr 2025
Louis Jones B
Gesin met tieners
5.0
Die eenheid is baie mooi en alles is baie netjies. Baie lekker gebly in 'n pragtige huis.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 37 Acacia Street, Ocean View Ext. 9, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Riekert's Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Acacia Street, Ocean View Ext. 9, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ebf797bb48aaa480373116e1a8626768e4721a0949edb89da83c292e4b84cea2b97351c92a5e384a1f8a721e42cb74a737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 37 Acacia Street Ocean View Ext. 9 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.637010629036 14.540308722021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang