Rienks Beach Nook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Steenbrasbaai Street, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rienks Beach Nook aan die Weskus is minder as 100 m van die strand op The Golden Mile met direkte toegang tot die strand en see-uitsigte. Dit is ook binne maklike bereik van Paternoster, Vredenburg, St Helenabaai en Velddrif.
Dit bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is geen wasgeriewe nie.
Die oopplan-kombuisarea het basiese toestelle, 'n gasstoof en verhit-en-eet-geriewe. Let asseblief daarop dat daar geen oond is nie. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitkamer met gemaklike sitplek.
Daar is ook 'n ingeboude braai en 'n see-uitsig.
Die eenheid op die boonste verdieping is 'n groot huis met gedeeltelike see-uitsigte en het 'n privaat ingang van buite vir privaatheid. Let asseblief daarop dat daar trappe is en die eienaar woon op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Steenbrasbaai Street, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Rienks Beach Nook het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Steenbrasbaai Street, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang