Successfully reported
+11

Riet River Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riet River Road, Cottage 16, Riet River, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Riet River Beach Cottage is 'n selfsorghut in 'n kusduinewoud, binne 13 km vanaf Port Alfred. Die kothuis is ideaal geleë binne 150 m vanaf die rivier en strand, en is die ideale wegbreek van die stadslewe.

Dié gemeubileerde hut het slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Die oopplan-sitkamer en -eetarea lei na 'n kroeg. Hierdie area lei uit na die eerste dek, en af na die tweede dek, wat 'n braai-area het vir gaste om te gebruik. Parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar.

Gaste kan doendinge in die omgewing geniet, soos kanovaart, rotsklim, vlotvaarte, voëlkyk, asook visvang en branderplankry in die see, om maar 'n paar te noem.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Riet River Road, Cottage 16, Riet River, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riet River Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riet River Road, Cottage 16, Riet River, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeadb5392b17ece62c770ee0e9a5128307af21056cc84b1f5bf44d16eaa09429a5ba073f456240f00e6a1a123b247d393a8f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Riet River Road, Cottage 16 Riet River 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.560456779375 27.010980563948
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang