Successfully reported

Rietfontein Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shaun Jansen Van Vuuren J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfect getaway – highly recommended! Perfect getaway – highly recommended! We had an absolutely perfect stay! The accommodation was excellent and great value for money. Hosts were incredibly friendly and helpful, making us feel right at home from the start. The farm is beautifully maintained – neat, safe, and peaceful. The cottages are spotless and very well equipped with everything you could possibly need. The beds are super comfortable, ensuring a great night’s sleep. Each cottage even has its own hot tub, which was a real treat! There’s a lovely pool area, and the wide open spaces are ideal for kids to play, ride bikes, or explore the walking trails. At night, the stars are an unforgettable sight – simply magical. We stayed at Duikers Cottage, which had its own braai and boma area – perfect for relaxing in the evenings. We highly recommend this place and will definitely be visiting again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker ontvang, heerlik oornag, sal weer terugkeer. Heerlik ontspan, gasvryheid is tops, stilte is net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Soos reeds aangedui, 5 sterre op alle gebiede. Na ek alles met 5 sterre gemerk het, word die vraag gevra en dis 'n vereiste dat ek antwoord. Dis sal my laaste terugvoer wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larghlushca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige uitkyk op die berge, pragtige sterre kyk. Mooi skoon, lekker privaat. Was 'n wonderlike plekkie net om so bietjie te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Rustig, kol kol, vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chereen P
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Holiday at Grysbok and Springbok cottages was peaceful, quiet, serene and healing! The warm hospitality that we received from Anatjie and Tony when we arrived made us feel welcomed immediately. The staff at Rietfontein went above and beyond to ensure that our 5-day stay was comfortable throughout. Their willingness to assist with any request was truly admirable. The farm is absolutely lovely, idyllic setting, breathtaking views. The cottages are very well maintained and run on solar power and gas. There's WiFi, but cellphone reception is limited. Each cottage has a wood-fired tub for the cold winter months and you can make use of the communal swimming pool during the hot summer months. There's a nice outdoor braai/fire pit to sit around in the evening and gaze at the stars. Sitting on the stoep you get a magnificent view of the sunset and a breathtaking view of the mountain range. I would recommend Rietfontein Guest Farm to anyone wanting to get away from the hustle and bustle of the big city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Fantasties. Dit was absoluut 'n fees om by Rietfontein gasteplaas vakansie te hou. Die huisie was baie goed ingerig, baie prakties. Die slaapgeriewe was fantasties, dalk kan hulle net vir elke bed 'n afsonderlike bo-laken verskaf in die hitte. Alles was skoon en daar is meer as genoeg handdoeke en beddegoed voorsien. Die kombuis is gerieflik. Die gasyskas was nie baie warm nie, hou dit net in gedagte, maar die gasvrieskas het perfek gewerk. Ons kon met 'n geruste hart op die stoep sit en kyk hoe die kinders in die swembad baljaar. Daar is goed deurgedink al die kuier areas. Jy kan gerieflik in die son sit, maar daar is ook meer as genoeg koelte om uit die hitte te bly. Die hitte is 'n uitdaging as jy 'n persoon is wat maklik warm kry, daar is net een USB gelaaide waaiertjie, maar jy kan jou eie battery gedrewe waaier saamneem. As jy nie sukkel met hitte in die nag nie, dan sal dit nie 'n uitdaging wees nie. Ons het in elk geval heeldag in die swembad of houtwarmbad (sonder verhitting natuurlik) spandeer, so daar is meer dan genoeg om jou af te koel. Die swembad is heerlik. Die natuur is pragtig. Wat ook vir my uitgestaan het, is dat elke huisie 'n afdak het vir jou voertuig, hoe wonderlik dat dit ook in ag geneem word. Ek voel vir die prys wat ons betaal het, sal ek 100 maal teruggaan na Rietfontein eerder as na ander plekke wat dubbeld die prys oor die feesseisoen gevra het. Ons gaan beslis weer terug. Die enigste nadeel was die baie vlieë - maar dit is mens te verwagte op 'n plaas, dit kan wel 'n uitdaging raak wanneer jy die deure en vensters wil oopmaak vir koel wind - dalk kan die eienaar aan iets meer prakties dink om vlieë te probeer uithou soos gaas voor die vensters - maar hierdie was iets baie klein en al die positiewe dinge oorskry die bietjie uitdaging by verre. Die gasehere is baie vriendelike mense wat uit hul pad gegaan het om vir ons als heerlik te maak. Hulle maak seker als is reg en is baie bereid om te help. Gaan kuier asb. op Rietfontein.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Stokbrood onder die sterre en laataand afkoel in die swembad na 'n heerlike dag. Ons het 'n heerlike wegbreek geniet. Al was dit baie warm, kon ons afkoel in die swembad. Die staproete was lekker en 'n moet, asook diere kyk op die reservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magareta D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Very welcoming stay. Tranquility at its best! Highly recommended! Wow, what a great experience for mind, body, and soul at Rietfontein Guest Farm. My kids enjoyed the pool and hot tub so much. The crisp white linen and ample towels were such a personal touch. The hosts were so warm and welcoming. The attention to detail was very special, from the 2 grates of wood to the bottle of wine as gifts. Our stay at Rietfontein was truly tranquility at its best! .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

N moet-herhaal- word -kuier! Pragtige omgewing, lekker staproetes, vriendelike en hulpvaardige bestuur, en fantastiese hot tubs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rietfontein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rietfontein, Off the R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS3nvBbHTMfFW4xHrZg8FPHqa6uxFH8jV6TOGHIleaRregw8tNL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Farm Rietfontein Off the R62 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.585841666667 21.004444444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang