Successfully reported

Rietpoort Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adriaan V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

’n Pragtige, rustige wegbreek waar jy lekker kan stap. As jy op soek is na ’n plek waar natuur, geskiedenis en egte gasvryheid saamkom, is Kliphuis en Oom Gert se plek ’n wenner. Die staproetes is mooi versorg en lekker om te stap, met pragtige uitsigte oral. Oom Gert se kennis oor die ou granietmyn op die plaas maak dit nog meer besonders, dis duidelik hy ken en waardeer die plek se geskiedenis. Ons het regtig tuis gevoel en die stilte en rustigheid van die plaas baie geniet. Dit is soveel meer as net ’n naweekwegbreek, dis die tipe plek waar mens weer asem kan haal en mooi stories en herinneringe saamvat huis toe. Ek sal beslis weer gaan en beveel dit met volle oortuiging aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ideal place to use as a base for exploring Parys and Potch. Enjoyable stay and well equipped. Lovely walks on the farm, and far enough away from the main road for traffic not to be a disturbance. After a long drive, I would have been more than happy to pay for a supply of wood at the farm - both for indoor and braai purposes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly! Ongelooflike atmosfeer en die gasvryheid is wonderlik, lekker gebraai. Natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skakel af en geniet die natuur. Ongelooflike lekker blyplek, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Lekker rustig, goeie ligging, baie netjies. Baie mooi en rustig, ook veilig vir my 1-jarige wat oral wil rondloop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Benji S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Wonderful. Really great and peaceful getaway. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Baie aangenaam. Dankie. Vriendelike ontvangs. Hulpvaardige gasvrou en gasheer. Aangename verblyf. Kwaliteit linne en handdoeke. Die Kliphuis is smaakvol gemeubeleerd, maar erg oorvol met net te veel 'goeters'. Net 'n vraag: 2 gaste wat 3 aande oorslaap, waarom word net 3 sakkies koffie voorsien?

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hermien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

As jy soek na die sout-van-die-aarde mense, rustigheid van die natuur en die beste plek om dit te ervaar, is Rietpoort die plek om te wees. Wil baie dankie se aan oom Gert. Hy is die mees bedagsame en vriendelike mens wat nog omgee vir sy medemens. Sy liefde vir Rietpoort en sy famillie is duidelik sigbaar in die manier hoe hy omgee om seker te maak dat alles net perfek is. Oom Gert en Rietpoort het my hart gesteel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die rustigheid van die skoon natuur, die ryk geskiedenis van Rietfontein en die gasvryheid is verseker die beste wat ek nog beleef het. Dankie Oom Gert, jy is verseker iemand wat ek nie sal vergeet en beslis binnekort weer by sal kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert C
Rietpoort Cottages
Baie dankie vir die mooi terugvoering, waardeer dit. Liefde groete, Gert.

Rut L
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Heerlike boservaring naby aan die dorp met luukse verblyf en keurige binneshuise versiering Aangename verblyf in die bos. Verskeie staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert C
Rietpoort Cottages
Baie dankie, ek waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gert C Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R53, Rietpoort Farm 518 Portion 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1545850a960703ad2604e57cf6598678cf68a53af820cf2e03d9975d883cde502a895e50e167740fac0f47898defdc691fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 R53 Rietpoort Farm 518 Portion 78 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -26.863490325757 27.421338981476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang