Successfully reported

Rietvley Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cathy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing, rest-filled, beautiful views. Nature at its very best. Just awesome! It was amazing! The cottage is beautiful, it had everything we needed and more. The porch is perfect for early morning coffees, late afternoon braais, and the views of the mountains and vlei are spectacular. Walks around the farm, mountain biking and soaking up the quiet of the Cederberg are so good for the soul. I wish that we could have stayed longer and will definitely go back for a longer time in the near future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas W
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Loved our stay - very elegant and stylish accommodation. We had a lovely stay - we are working on the archaeological survey of the area and had part of our group staying at Rietvley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great farm stay experience. Great relaxing and comfortable stay with all the luxury conveniences. Will go back there any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful setting. Attentive host. Well equipped. We had a wonderfully relaxed stay. The accommodation was clean and very well equipped. Underfloor heating was a real treat with the super cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

So tuis gevoel, die rustigheid was wonderlik. Pragtige uitsig. Oulike huis en pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het. Ondervloer verhitting 'n welkome bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Plaas-stilte in styl! Rietvley was ongelooflik. Die cottage is modern, stylvol, skoon en die vloei perfek. En daardie groot stoep met die lekker braaiplek. Die swembad is baie mooi en het lekker koel lafenis gebied teen die hitte. Ons het die hele dag net op die stoep gesit en gelees in die rustige stilte en skoon lug. En die sonsondergang wat die koppe en berge se kleure so mooi pienk verander, was pragtig vanaf beide die stoep en swembad. Die hele ervaring was ongelooflik. Rietvley sien my definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Beautiful house, lovely setting. Lovely relaxing stay in the beautiful house with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige moderne cottage te midde van 'n rustige plaasomgewing. Ons het heerlik gebly, alles is uiters netjies met moderne geriewe. Die dekor is pragtig, skoon maar gesellig, en die kombuis is toegerus vir lekker kook. Daar is selfs ondervloerse verhitting deurgaans wat ons knus gehou het te midde van die koue winter. Die groot stoep is ideaal vir kuier en braai in enige weer. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike kuier in die Koue Bokkeveld. Die verblyf was heerlik ruim en luuks. Die omgewing is asemrowend mooi. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige Huisie in 'n pragtige omgewing. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en kyk uit op 'n pragtige omgewing. 'n Lekker stofie om die koue uit te hou. Ons sien uit om in die somer te kom kuier en die omgewing met die bergfietse te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ylode Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvley Farm, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78544ce8d37749263e2ef36fa7a8f5cceb899deb72bc88072327c5fc580fa6d763476892954149cd9b4d32082184a0ab3c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 Rietvley Farm Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.864961 19.502394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang