Successfully reported
+6

Rio 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Orange Rock Road, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rio 9 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in St Micheal's on Sea aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is naby die strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Linne word voorsien en gaste moet hul swem- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel en die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n TV. Daar is braaigeriewe beskikbaar. Die eenheid is op die grondvloer.

Die kompleks is omhein en veilig met veilige parkeerplek vir 1 motor. Winkelsentrums, Shelly Beach-hospitaal, wasserye en verskeie restaurante is in die omgewing beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Noelin H
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. The lady that assisted me at the accommodation was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Silas J
Saam met lewensmaat
5.0
Close to beach and spacious. Secure parking. Spacious and close to beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marietjie L
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent waarde vir die bekostigbare prys. Baie lekker gebly. Plekkie is baie gepas en super skoon. Tannie Martie goeie en vriendelike diens. Ons sal...
Sien meer
Okt 2024
Pamela B
Saam met vriende
5.0
Kuier was onvergeetlik dankie. Die plek is baie netjies ons was mal daaroor!
Feb 2024
Monique V
Gesin met klein kinders
4.6
Will be back. Very nice location. Walking distance to the beach. The kitchen is equipped with everything you will need. Large bedrooms....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Orange Rock Road, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rio 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Orange Rock Road, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1974437d224948dd9e7ed3d7905487267c67dc82745b5ee82be2247ec56c878bbb9026cdb1739d244fbfa698a3e421f9b04c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 10 Orange Rock Road St Micheal's on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.821671845226 30.402397466567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang