Successfully reported
+14

Rio's Haven

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rio's Haven is 'n selfsorg-akkommodasie in die rustige dorpie Riviersonderend in die Overberg-distrik. Omring deur groen en rustigheid, is dit perfek vir 'n gesinswegbreek.

Die akkommodasie bied slaapplek vir tot vier gaste en bied een slaapkamer met 'n dubbelbed en ruim spasie vir u persoonlike besittings. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. 'n Tweede dubbelbed is in die ruim voorportaal geleë.

Die voorportaal het 'n kabinet met 'n TV. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, versapper, ketel, tweeplaat-induksiestoof, kombuisgereedskap, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein eetkamertafel waar u u maaltye kan geniet.

Hierdie kamer lei na 'n groot, oordekte patio met buitesitplek en braaigeriewe. Van hier af kan u 'n pragtige uitsig oor die tuin en die majestueuse Riviersonderendberge geniet. Veilige parkering is langs die eenheid beskikbaar op 'n sementblad agter geslote hekke.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wentzel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 27 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rio's Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09fd16ac8c874103d6b9e5901d146f12d6ab5aa7a7696d56c84dd54a788f902398b462ba1dceffc8b19de96c13fab1787e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 27 Bego Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153761 19.9144739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang