Successfully reported
+7

River Bank Lapa Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Budler Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Bank Lapa Guest House is op die oewer van die magtige Garieprivier geleë. Gaste kan by die waterfront of in 'n welige tuin ontspan, of langs die swembad uitspan en die skouspelagtige uitsig oor die rivier bewonder.

Verblyf word in 6 dubbelkamers en 'n gesinskamer gebied. Alle kamers bied lugversorging, en suite-badkamers, TV's met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en kamerdiens.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel gebruik maak. Parkeerplek is op die perseel in 'n veilige luukse area beskikbaar.

Aktiwiteite op die perseel sluit visvang en voëlkyk in. River Bank Lapa Guest House is stapafstand vanaf die sakekern en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rence - Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 22 Budler Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink River Bank Lapa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Budler Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MGVmMjhjLWNmZmEtNDg4Yy1hYjA0LWIzOTdmZjlmN2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 22 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.454797813017 21.252279281616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang