Successfully reported

River Bend Cottages

Kothuis 2 - Shepherd's Tree
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kothuis 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer en die oopplan-kombuis is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat ook as 2 dik matrasse opgemaak kan word. Daar is 'n buitebraai en 'n buitetafel op die groot privaat stoep en privaat parkeerplek met direkte toegang tot die kothuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Vermaak
DStv
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen ekstra gaste of besoekers, wat nie op die bespreking aangedui is nie, word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of musiek na 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 4 - Wild Olive Tree
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kothuis 4 bied slaapplek vir tot 5 gaste, met 'n maksimum van 4 volwassenes. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Daar is een en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitkamer het 2 slaapbanke. Een opvou-slaapbank bied slaapplek vir 2 volwassenes en die ander is 'n slaapbank vir 'n kind. Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Dit beskik ook oor 'n etenstafel waar gaste kan eet. Die kothuis het ook 'n TV en 'n buitebraai. Daar is veilige parkering van die straat af. Die aangewese parkeerplek is by die kothuisdeur. Dit het plek vir 'n voertuig en 'n "Venter"-grootte sleepwa wat kan afhaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Enkelslaapbank

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen ekstra gaste of besoekers, wat nie op die bespreking aangedui is nie, word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of musiek na 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3 - Sweet Thorn Tree
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kothuis 3 het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat ook as 2 dik matrasse opgemaak kan word. Daar is 'n lessenaar en 'n TV, asook 'n buitebraai op die stoep. Veilige parkeerplek op die perseel word gebied met direkte toegang tot die kothuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Gratis
Venstertralies vir kinders
Kombuis & eetkamer
Braai
Etenstafel
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen ekstra gaste of besoekers, wat nie op die bespreking aangedui is nie, word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas of musiek na 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 91 - 93 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dc0c1264ad3cba818c38ca815578cb9239ca3662cf38db1b97f4ac2c67d9d3bc5cc3b6cb7923c1a6a105405fa005835ef07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 91 - 93 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.2589242 24.5302734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang