River Bend Cottages
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 1 Des 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 91 - 93 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 530 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
River Bend Cottages is in 'n pragtig gerestoureerde historiese gebou geleë, omskep in vier moderne, selfversorgende kothuise. Hulle is slegs 5 minute se ry vanaf restaurante en winkels.
Alle kothuise beskik oor 'n aparte slaapkamer, en suite-badkamer, sitkamer, kombuis en buitebraai-area. Elkeen het gratis WiFi, 'n privaat ingang, self-in-/uitklok via sluitkassies en parkering van die straat af.
Kothuis 2 bied slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis sluit 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 gaste. Gaste geniet 'n privaat braai, 'n groot stoep met 'n tafel en direkte toegang tot parkeerplek.
Kothuis 3 bied slaapplek vir 4 gaste. Die lugversorgde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die badkamer sluit 'n stort, wasbak en toilet in. Die kombuis is volledig toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank, lessenaar en TV, plus toegang tot 'n buitebraai-patio en parkering.
Kothuis 4 bied slaapplek vir 5 gaste (maksimum 2 volwassenes). Die slaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die sitkamer het 2 slaapbanke (een vir 2, een vir 'n kind), 'n TV en 'n buitebraai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n etenstafel. Veilige parkering met direkte toegang is ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 79
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 91 - 93 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink River Bend Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 91 - 93 Donkin Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang