Successfully reported
+38

River Chalets Mariental

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, Hardap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Chalets bied sakpasverblyf aan vissermanne en gesinne. Dit is gerieflik geleë direk langs die B1 in die dorpie Mariental.

Verblyf word in selfsorg-chalets, tentkampe, kampeerplekke en 'n gastekamer aangebied.

Die selfsorg-chalets het slaapplek vir 3 tot 4 gaste op koningingrootte- of koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die chalets het en suite-badkamers met stort, toilette en wasbakke.

Die tentkamp het 2 enkelbeddens, lugversorging, beddegoed, handdoeke, WiFi, 'n ketel, tee en koffie, koppies, glase, messe, vurke, borde en braaitoerusting. Daar is 'n grasperkie voor die tent met 'n braaiplekkie, 'n piekniektafel en 'n wasbak. Die tent het nie sy eie toilet en stort nie, maar gebruik die kampeerterrein se ablusieblok net 'n paar treë verder.

Kamer 4A het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv, WiFi, yskassie, ketel en lugversorging in. Daar is ook braaigeriewe.

Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste om te gebruik, sowel as 'n gemeenskaplike swembad waar gaste ná 'n lang dag kan afkoel.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel wat deur 'n elektriese heining en kringtelevisie omring word en dit word snags deur wagte gepatrolleer.

Daar is 'n restaurant en 'n padstal op die perseel. By die padstal kan gaste roomys, hout, drankies en geskenke koop, en die restaurant berei heerlike biefstukke, pizza's en hamburgers voor, asook talle ander geregte om van te kies, insluitend yskoue Namibiese bier.

Ander besienswaardighede op die perseel sluit 'n speelgrond en 'n mini-dieretuin met 'n kameel, vlakvarke, springbok, volstruise en allerhande plaasdiere in. 'n Swembad en 'n Jacuzzi (laasgenoemde teen 'n ekstra fooi en is net op vooruitbespreking beskikbaar), is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christine L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Alhoewel 'n baie mooi en gerieflike plek, was dit baie rumoerig tot vroeg die volgende oggend.
Aug 2025
Debbie D
Saam met lewensmaat
5.0
A very special stay in your lovely accommodation. A lovely pleasure staying at River Chalets. Everything was neat, clean and working ef...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Francois (fuzzy) O
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oorslaap vir die lang rit vanaf SA na Swakop. Verskillende opsies maak die verblyf geskik. Saam met my gade, dogter en kleinseuns het ons in ...
Sien meer
Aug 2025
Jeanette B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Pragtige plek. Ons het heerlik geslaap en kamer was baie skoon. Fotos op die webtuiste doen nie reg aan River Chalets nie. Sal dit beslis ...
Sien meer
Aug 2025
Heidi S
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas maar luuks. Heerlik gekuier. Dit was heel aangenaam by River Chalets Mariental. Ons het die best of both worlds daar gehad. Het gevoel soos 'n p...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • B1, Mariental, Hardap
  • Gaste dink River Chalets Mariental het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4712244bcc9e585159ef1a337279d76ab9d81fb8859e4319df024179d3ac7e351c1f63d8dc66210895419b88844de9f80f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 B1 Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624393 17.954342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang