River Cottage Lodge
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-eenheid het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas of musiek tussen 20:00 en 08:00 nie. Rook is verbode in die kothuise. Die volledige lys huisreëls is agter die voordeur in u kamer. Die swembad word in stand gehou tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-eenheid het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas of musiek tussen 20:00 en 08:00 nie. Rook is verbode in die kothuise. Die volledige lys huisreëls is agter die voordeur in u kamer. Die swembad word in stand gehou tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-eenheid het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas of musiek tussen 20:00 en 08:00 nie. Rook is verbode in die kothuise. Die volledige lys huisreëls is agter die voordeur in u kamer. Die swembad word in stand gehou tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir gesinne en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-eenheid het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas of musiek tussen 20:00 en 08:00 nie. Rook is verbode in die kothuise. Die volledige lys huisreëls is agter die voordeur in u kamer. Die swembad word in stand gehou tot verdere kennisgewing.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudu Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang