Successfully reported
+25

River Daze

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Karee Avenue, Stilbaai, South Africa, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Daze is 'n moderne en ruim woonstel in 'n stil buurt in die kusdorpie Stilbaai. Hierdie is 'n nie-rook woonstel. Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en spog met uitsigte oor die see, Goukourivier en tuin.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste met 'n spieëltafel en uitsigte oor die see en mooi tuin. Die slaapkamer lei na die voortuin. Daar is 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer is apart en het 'n instapstort, dubbelwasbak en verhitte handdoekrelings.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, toebroodjierooster en ketel toegerus. Eetgerei en breekware word voorsien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot DStv Now en Netflix. Die leefarea lei na verskillende areas van die tuin waar ingeboude braaigeriewe beskikbaar is. Die eiendom maak van sonkrag gebruik en beurtkrag affekteer dus nie die kragtoevoer nie.

Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit die Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ros Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 9 Karee Avenue, Stilbaai, South Africa, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Daze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Karee Avenue, Stilbaai, South Africa, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06181c2021bd200e0285a3868aac6ccb6b4b9401999329acd01d61e2158f89c7497aa849e3e2fc4267a2e1c0f095cc3eeb5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 9 Karee Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.359670280076 21.410697205032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang