Successfully reported
+11

River House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves Road, De Kombuys Farm Portion 28, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

River House is 'n lieflike selfsorgkothuis op die eienaar se plaas op Cango Caves Estate, buite Oudtshoorn. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die Klein Karoo met uitsigte oor die Swartberge.

Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met 'n braai en buitemeubels, ongerepte uitsigte oor die omliggende natuur en onderdakparkeerplek geniet. Dié eiendom is sowat 850 m van die Kangogrotte af en sowat 27,8 km buite Oudtshoorn waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cango Caves Road, De Kombuys Farm Portion 28, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves Road, De Kombuys Farm Portion 28, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c517e9dcf047d323cafaf365bd7820cb8ed54ec601bc152fd407157a5339a46ad266260988eba3e10f5d55679e98c733553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) Cango Caves Road De Kombuys Farm Portion 28 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.397423706422 22.21469165908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang