Successfully reported

River House Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Lothar H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gerus. Dit was nou al die 3de keer dat ons hier was en het ons nie teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Recommend without hesitation. Clean and conveniently located with a great sunset overlooking the Kruger. Congenial host and homely breakfast and dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charity V
1 nag
4.2
Jul 2025

Dankie. Ligging baie goed. Diens goed. Kamer klein.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stephan B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Lekker gerus, gesmul en ons harte is weer bosveldvol! Pragtige ligging. Ontspanne atmosfeer en die personeel was hartlik en bekwaam. Heerlijke boerekos. Die dek is 'n wenner!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Retha N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Great value, beautiful gardens. We had a pleasant overnight stay. Beautifully serene gardens and the viewing deck were a great added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rachelle V
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2024

Nie die moeite werd nie. Geen water en niemand het eers probeer om die situasie te bestuur of aan gaste te kommunikeer nie. Aandete en ontbyt gemiddeld. Groot verrassing aan die einde toe 'n "service fee" van 10% boonop betaal moes word en niks daarvan in advertensie nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mary V
1 nag
4.6
Jul 2023

My daughter and I had a lovely stay, thank you. We were overnighting on our way to Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf
4.2
Feb 2023

Aanvaarbare akkommodasie vir kleiner begrotings. River House is uitstekend geleë reg op die Krokodilrivier in Malelane dorp. Duidelik was hierdie gastehuis vroeër jare 'n interessante plek om te bly in terme van die dekor en tema waarop die plek versier is. Ongelukkig voel die plek nou oud, afgeleef en stowwerig. Die ontbytkamer is donker en elke muur is vol rakke met stokou snuisterye wat in 'n museum tuishoort. Die swmbadarea is oud en die swembad self kort aandag. Die hele plek kort 'n ordentlike "make-over". Loadshedding het ook aandete tye dikteer, met een aand waar daar verwag is om al teen halfses te gaan eet. Die plek het ook nie 'n kragopwekker of sonpanele nie en met loadshedding wat elke aand van 7 - 9 geskeduleer was, was daar nie veel om te doen in die donker nie behalwe om op die houtdek te gaan sit wat oor die rivier uitkyk. Wees ook gewaarsku dat daar verwag word om 10% van die totale verblyfskoste as 'n fooi vir personeel te betaal wanneer jy uitboek. Aan die positiewe kant: Min plekke bied ontbyt en aandete ingesluit in die prys. Alhoewel die kos en aanbieding verbeeldingloos is, maak dit die verblyf geriefliker. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, die ligging is uitstekend en die dek op die rivier het pragtige uitsigte. Vir die "budget-conscious" reisiger wat tevrede sal wees met ou, "rustic" verblyf: gaan gerus. Indien jy op soek is na/gewoond is aan moderne kamers en 'n plek wat getuig van smaakvolle dekor: kyk liewer elders en betaal meer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christen C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Good stay, but overpriced. The location on the edge of the river is fantastic. The rooms are a little outdated, the AC is small for room size, and there was no plan for load shedding. The team who prepared and served the included dinner and lunch were lovely. We were surprised by the R160 bar tab for a brandy and coke and sparkling water, as well as the 10% gratuity / service fee charged on top of the rate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Dit was heerlik en definitief die moeite werd. Dit is 'n heerlike, rustige, antique uitgelegte plekkie met die mooiste uitsig oor die rivier of Kruger met heerlik kos en vriendelike gasvryheid en diens. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Vis Arend st, Fish Eagle Bend, Kruger Park South - Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjczNmU4LTY0ODctNDFiNy04NGNhLTM3YjZmYmRiNzg4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 27 Vis Arend st Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.489229 31.498968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang