Successfully reported
+10

River of Joy

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The River of Joy Country Guest House is 'n natuurlike wegkruipplek aan die Modderrivier, 1 km vanaf die N1. Die gastehuis bied 'n gesinsvriendelike omgewing met klein plaasdiere, voëlkyk en 'n trampolien.

Die verblyf beskik oor 7 ruim selfsorg-eenhede met privaat ingange.

Bykomende fasiliteite op die perseel sluit 'n konferensie- of funksiefasiliteit vir tot 35 afgevaardigdes in.

Ideaal vir reisigers langs die N1, 25 km Noord van Bloemfontein in die Vrystaat. 'n Rusplek met 'n uitsig in 'n veilige en rustige omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Edward C
5.0
Secure, comfortable, peaceful and conveniently located! It was a wonderful overnight stay - very comfortable, secure and peaceful. I wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Driekie V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker. Great stay, will do again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Stanly E
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Thank you so much for the amazing hospitality. We really had a relaxing stay. We will be back soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Pippa S
Gesin met tieners
5.0
A good half way stop in semi-nature. The heater was on when we arrived, which was wonderful. The place is clean but small. We managed t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Monnique D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Perfect, wish we could stay longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Bertha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Gaste dink River of Joy het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa61267551f91adbfba06bf453174dcd0611473299bede81924b5c868b263e86a8783ed60ba813671a1aa476d118dea400b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 130 5 1 4 River of Joy Off-ramp 213 on N1 Glen 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.962933333333 26.345566666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang