River of Joy
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die River of Joy Country Guest House is 'n wegbreekplek in die natuur geleë op die Modderrivier, 1 km van die N1 af. Die gastehuis bied 'n gesinsvriendelike omgewing met klein plaasdiere, voëlkyk en 'n trampolien.
Verblyf beskik oor 7 ruim selfsorg-eenhede met private ingange.
Daar is ook ander geriewe op die perseel soos konferensie- of funksiegeriewe vir tot 35 afgevaardigdes.
Dit is ideaal vir reisigers langs die N1, 25 km noord van Bloemfontein in die Vrystaat. 'n Rusplek met 'n uitsig in 'n veilige en rustige omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Bertha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
- Gaste dink River of Joy het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang