River Olive Estate
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20A Schubert Crescent, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
River Olive Estate is in Beauford-Wes geleë. Naby die Beauford-Wes Museum en die Karoo Nasionale Park.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede, die River Room en die Olive Room. The River Room is 'n selfsorg-eenheid wat geskik is om tot 4 gaste te akkommodeer. Die eenheid het 2 slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en slaapkamer 2 beskik oor 'n driekwartbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die sitkamer het lugversorging, slim-TV, en WiFi, saam met buitebraaigeriewe.
The Olive Room is 'n selfsorg-eenheid wat geskik is vir tot 6 gaste. Dié eenheid het 3 slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed, slaapkamer 2 en 3 beskik albei oor 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die sitkamer het lugversorging, 'n slim-TV, WiFi en buitebraaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Boonop kan gaste nabygeleë doendinge geniet, insluitend perdry, fietsry, voëlkyk, bergfietsry en tennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jan Christiaan
Louis
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 20A Schubert Crescent, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink River Olive Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20A Schubert Crescent, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang