Successfully reported
+13

River Retreat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Strathmore Farm Portion 220, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

River Retreat is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom aan die oewer van die Krokodilrivier, net buite Malelane. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die bosveld.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buitebraai, 'n gedeelde swembad en ongerepte uitsigte oor die rivier en vrylopende wild geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Malelane is ongeveer 7,5 km weg waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet. Die Malelane-hek na die Krugerwildtuin is ongeveer 16,4 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • N4, Strathmore Farm Portion 220, Malelane, 1320, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Strathmore Farm Portion 220, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678aecd8e8f59663816b238d255401d3e269bb67784a8e69a2ccfb359ca67b616349d9eceec2b2b2ebb5e94d96f771c2bf76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) N4 Strathmore Farm Portion 220 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.511816758931 31.438783457539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang