Successfully reported

River Rock Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bernadine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Ongelooflike diens, attention to detail is besonders goed. Ek het al by baie plekke gebly en hierdie is definitief een van die top 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvira O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Dit was 'n heerlike, ontspanne naweek. Alhoewel daar ander mense was, was daar geen "nuisance" nie. Almal vriendelik met mekaar en kan jy jou privaatheid geniet. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer, en was so netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very nice and very friendly service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie ligging en baie rustig. Goeie ligging net buite die dorp, dit was baie rustig langs die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

An excellent, well organised experience, a tranquil setting, lovely rooms. I have never experienced such a well organised guest house. I was informed all the way on how to proceed to my unit, what the code for the gate was, and where I could park, etc. It is so refreshing when everything works, no hassles, no stumbling around trying to find out where to go and park; all was organised so well. I am most impressed with Talené's WhatsApps to explain everything; even the weather was forwarded to me. I am most definitely recommending River Rock Lodge to friends and would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker!! Beautiful location and host are amazing. Not our first time there and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla V
1 nag
5.0
Jul 2025

'n Oase in Parys!! Sal dit beslis aanbeveel. Dit was absoluut die perfekte oornag akkommodasie met 'n asemrowende uitsig op die rivier. Die log cabin het my verwagtinge oortref en is ek baie vriendelik deur die personeel ontvang. Baie netjies, stil en veilig! Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Uitstekend, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustige atmosfeer. Amazing eienaars. Stil al wat jy oor is visarend en die water. Dit was baie lekker. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Pistorius Rust, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018d9a10644066bc09e4ee3c218392ab55578ac3174fb7acf054e53b523cf6fd40297e8122c56039de39b5dfff3fdc086743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 124 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.915531312282 27.432518005371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang