Successfully reported

River Valley Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hugh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great place. Great price. Great staff. Great place. Value for money. Staff were friendly and very welcoming. I suggest, however, that the lighting in the living area be improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderful accommodation, lovely facilities, something for every family member. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
River Valley Resort
Hi Rebecca Thank you, glad you enjoyed your stay with us. Come visit again soon. Kind regards Lynette

Robin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome place, value for money. Stay was good, enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
River Valley Resort
Hi Robin Thank you. It was a pleasure hosting you. Come visit us again soon. Kind regards Mike & Lynette

Veronica M
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

Enjoyable. Our stay was very peaceful and we would definitely stay there again. Our reception from Lynette was very welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mike
River Valley Resort
Hi Veronica Thank you. It was a pleasure hosting you, glad you enjoyed your stay with us. Come visit again soon. Kind regards Lynette

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Baie dankie aan Mike en Lenette. Ons het baie lekker gekuier. Bed slaap bietjie ongemaklik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2025

Die mense was baie gaaf, maar die plek was nie die prys werd nie. Ons was tevrede met die kamers, en die groen tuine om ons was baie mooi. Ons was nie gelukkig met hoe klein die leefarea-kombuis is nie. Dis baie knap! Die kombuis is ook glad nie goed toegerus nie. Die ander probleem was dat daar net een 'prep-bowl' is vir 'n wasbak waarin jy skottelgoed moet was, en die spasie waar jy die skottelgoed op die droograk pak, is ook die spasie waar jy kos moet voorberei. Met ander woorde, as daar skottelgoed op die rakkie is, is daar geen plek vir jou om kos te maak nie. Jy moet letterlik die droograkkie wagvat vir die stuk blad spasie langs die stoof. Daar is ook geen skoonmaakdienste nie, nie eers iemand wat 'n nuwe swartsak bring vir die binne-asblik nie. Ons het ook op die dag van ons aankoms uitgevind dat daar 'n limiet is van hoeveel krag ons kan gebruik, anders word 'n bedrag van ons kontant deposito afgetrek. Ons het toe nie oor die hoeveelheid eenhede gegaan wat hulle per dag toelaat nie, maar mens voel so onseker hoeveel krag dit nou eintlik is wat mens kan gebruik. Die stort was ook nie die beste nie, en die badkamer het heeltyd soos cannabis geruik vir een of ander rede. Ons rook glad nie. Geen WiFi was beskikbaar nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Mike
River Valley Resort
Hello Jaco, thanks for your review and we are sorry you didn't enjoy your stay. The chalets are rather small, but unfortunately there is nothing we can do about the size as we did not construct them; we had to work with what we had. Regarding the electricity, we took averages over 18 months to come to the 10 units per day allowance. The reason we charge for extra consumption of electricity is that we try to keep our prices as reasonable as possible for everyone to benefit from. The dustbin bags not being changed will be dealt with as they should have been changed every third day. As for a cannabis smell, unfortunately we cannot be held responsible for what others do. Kind regards River Valley Resort management

Ivy V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great. Very nice resort. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Good value for money. Well recommended. Relaxing, quiet environment. Well-kept and neat. Comfortable beds, however, the sleeper couch needs an upgrade. Nice to have a diner on the property. Good food available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armando D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

The hosts were accommodating, warm and amazing. We can't wait to go back. It was the most wonderful and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Rustig en gesellig. Baie lekker gebly. Dit is so 5/8min se ry van die hoofstrand af. Netjiese skoon swembad en speelareas vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 330
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 330
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05f41cef3ad92c27e4b5760f6c812bdc23eb5ae60e416600267ea04bc385ae22d608a997b4b98b3ceebdbb906c4354bfdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 46 Cod Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.365870204182 30.705614984036
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang