River View Guest Rooms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 30 Postma Street, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            River View Guest Rooms is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van die Noordwes-Universiteit asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. 
Verblyf beskik oor 4 moderne, individueel versierde gastekamers wat slaapplek vir 2 tot 3 gaste bied. Al die kamers het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, kombuisie-area, werkstasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, toilet en wasbak. Al die kamers het 'n Smar-TV wat aan gratis WiFi gekoppel is. 
River View Guest Rooms is in 'n baie eksklusiewe area, die Dam, geleë. Dit is die ideale area vir draf of stap met kinders en honde. River View front die Mooirivier, wat ook 'n goed onderhoude openbare park insluit.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 30 Postma Street, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink River View Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 30 Postma Street, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang