Successfully reported
+113

Riverbank Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverbank Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede aan paartjies en klein gesinne.

Al die eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers met storte of baddens en geriewe soos lugversorging, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.

Sommige eenhede beskik oor kombuisies met mikrogolfoonde.

Van die eenhede spog met uitsigte oor die tuin en ander met uitsigte oor die rivier en sekere eenhede het privaat stoepe.

Alle die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die lodge is op die Oranjerivieroewer geleë, maar steeds naby die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rita-lize C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, sal enige tyd aanbeveel en sal ook definitief weer by Riverbank Lodge oornag. Baie goeie diens van Maria ontvang...
Sien meer
Sep 2025
Fia V
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. Staff were very friendly and warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dirk B
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale bestemming na 'n lang reis. Waarde vir geld bestemming. Netjies en skoon en alles wat mens benodig.
Aug 2025
Marita G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en beveel dit aan! Heerlik, netjies, rustig en pragtige plek. Dit was ons 3de keer wat ons hier oorgeslaap het en ek sal weer.
Aug 2025
Lourentia S
Saam met vriende
5.0
Tien uit tien vir kamer en view. Mooi view, ruim kamer, heerlike stort. Gasvrye gasvrou. Skoon en definitief 'n moet bly. Sal weer gaan!
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riverbank Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjA4NDc2LTNkMzItNDE0OS1iZDY4LTVlODBiNzZkMTgxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang