Successfully reported
+15

Riverdance Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riverdance Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf en is 60 m van die Breederivier in Malgas geleë. Die kothuis bied pragtige, onbelemmerde uitsigte oor die rivier en is die ideale rustige wegbreek van die stadslewe.

Hierdie gemeubileerde huis kan tot 4 persone akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond met 'n tweeplaat-induksiestoof, lugbraaier, broodrooster en 'n ketel. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met Netflix, DSTV en 'n kaggel. Dit lei na die stoep, wat spog met 'n groot braai-area en patio-meubels met uitsig oor die area en rivier.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ivor B
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsverrykkend. Dit was 'n rustige, pragtige verblyf langs die Breederivier. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons gasvrou was baie behulpsaam ...
Sien meer
Mrt 2025
Bea W
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gebly met die wonderlikste gasvrou denkbaar. Dankie, Maddie! Dit is 'n ongelooflike lekker blyplek.
Mrt 2024
Liesel P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en uitstekende wegbreekplek! Heerlike, netjiese en goed toegeruste plek. En die uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gekuier!
Feb 2024
Andre V
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker gebly, sal weer kom kuier. Sien sterre.
Apr 2025
Marek T
Saam met lewensmaat
4.6
Views spectacular. Cottage beautiful. Roads just very bad. Enjoyable. Roads just very bad.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverdance Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 245, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81d1555893e7c5eabdf28e7e8d5f63c0d16c727814577ae28302093efc301174416533c52f699cff98b12378b7e54253e257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Erf 245 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.307879425565 20.617679357529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang