Riverfront Backpackers
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Carden Street, Redhouse, Gqeberha (Port Elizabeth), 6215, Oos-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverfront Backpackers is geleë aan die rivieroewer in die rustige dorpie Redhouse, 20.3 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Die ruim, klassieke huis het sy eie unieke karakter, met pragtige uitsigte oor die soutriviervoëlmonding en die Aloe-roete.
Riverfront Homestay bied dubbelslaapkamers met en suite-badkamers en enkelslaapkamers met en suite-badkamers, sowel as selfsorg-eenhede met slaapplek vir 3 tot 6 gaste. Ons bied ook slaapsaalkamers met 4 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer, privaat parkering, 'n tuin en braaigeriewe, sowel as 'n terras en 'n gedeelde kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof. Kamerdiens is beskikbaar en ons kan ook help met die organisering van toere vir gaste. 'n Kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Riverfront Homestay is 17.1 km vanaf Nelson Mandela Bay-stadion, 23.3 km vanaf The Boardwalk en 20 km vanaf Greenacres Winkelsentrum. Die naaste lughawe is Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, wat 23 km weg geleë is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 18 Carden Street, Redhouse, Gqeberha (Port Elizabeth), 6215, Oos-Kaap
- Gaste dink Riverfront Backpackers het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Carden Street, Redhouse, Gqeberha (Port Elizabeth), 6215, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang