Riverglades 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Shore Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 715 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Riverglades 1 is 'n gesins- en troeteldiervriendelike, selfsorg-dupleks wat in die rustige area van Ramsgate geleë is. Dit bied maklike toegang tot Big Tree Beach, die strandmeer en Southbroom se hoofswemstrand, alles net 200 m weg, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n ontspanne kuswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, onderskeidelik, en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV met 'n TV-boks vir stroompakkette soos Netflix, maar eie aanmeldbesonderhede word vereis. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer lei na 'n klein omheinde patio, gemeubileer met 'n stoeptafel, stoele en 'n Weber-braai vir gaste se gebruik. Hierdie veilige patio-area is perfek vir klein troeteldiere. Gaste het ook toegang tot 'n toegewese toesluitmotorhuis vir ekstra gerief.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 208
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Shore Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Shore Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang