Successfully reported
+26

Rivergrace Farm Roodeberg Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 17, Eilandia Road, Robertson, 6704, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 530 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë op 'n werkende olyfplaas tussen die Roodebergberge en die Breederivier in Robertson, bied Roodeberg Cottage die ideale toevlugsoord vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Die ruim kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, kaggel en TV. Gratis WiFi word voorsien.

Buite kan gaste maaltye op die gemeubileerde dek met 'n braai-area geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte inneem. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur hul verblyf. Die plaas se rivier, berge en grondpaaie bied die perfekte omgewing vir visvang, fietsry, stap en kajakvaart.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marc Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Portion 17, Eilandia Road, Robertson, 6704, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 17, Eilandia Road, Robertson, 6704, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8997e7d0d3a765d24fac8b9ded3de856a50acff0fd51f4a1cc9478e15e203ef1f7502bb2fd3d4253c55b7e7ebcf2c56ff1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 4 mense Portion 17, Eilandia Road Robertson 6704 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.803443059419 19.684081462415
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang