Successfully reported

Rivergrace Farm Breede Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johandre R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Sagte lewe met moeder natuur. Dit was die perfekte ligging vir 'n goedverdiende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Peaceful retreat with beautiful scenery. A perfect escape from city life, but with all the comfort of a home away from home. The house itself was exceptionally well-equipped. Everything was clean and well maintained, making our stay very comfortable. You will encounter a few bugs, but this is to be expected from a farm in the countryside. The location itself boasts beautiful scenery and a peaceful atmosphere with the nearby river and mountain views. Our hosts were super friendly and helpful. Thank you, Marc. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lieflike plek. Baie lekker gebly. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Dit was 'n aangename wegbreek - gerieflike blyplek in 'n mooi omgewing. Ons het ons verblyf baie geniet by Rivergrace Cottage. Die eenheid is gerieflik en goed toegerus. Die omgewing bring kalmte en rus - mens is in die natuur, naby die rivier. Daar is kano's beskikbaar (om te huur) om op die rivier te vaar. Bring net muskietmiddels saam! Die eienaars was baie hulpvaardig en het vinnig gereageer op navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marenet J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Heerlike vriende-naweek in mooi en veilige omgewing. Ons het heerlik gebly en gekuier. Dit was 'n koue naweek, maar Marc het vir seker gemaak ons kan die kaggel heel naweek stook met hout. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike naweek. Al is daar 'n stukkie grondpad, is dit in 'n goeie toestand. Die uitsig is regtig mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marc Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 2 380
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivergrace Farm, Eilandia Road, Robertson, 6704, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0123a7efecb41c516fdc5db4d4ee675de483ae8e618938766c5a860bd543ec8ed911842cbc04ccb34fa4e3455a4604293b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Rivergrace Farm Eilandia Road 6704 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.803143704212 19.682307472328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang