Successfully reported
+42

Riverhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Jocelyn Street, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Riverhouse is in die kusdorpie Port Owen, Velddrif, geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis met volop voëllewe wat dit ideaal vir natuurliefhebbers maak. Dit is perfek vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers op die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die kanaal. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n bed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Ontbytarea met stoele is ook beskikbaar. Die sit- en eetarea bied oorgenoeg sitplek, 'n lang houttafel en -stoele, asook 'n TV met DStv.

Die skuifdeure maak op 'n stoep met meubels oop en bied toegang tot die jetty. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste wat buitemuurse aktiwiteite soek sal besienswaardighede, winkels, parke en restaurante binne maklike bereik vind.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paulette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 6 Jocelyn Street, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Hoër toilet
Laer wasbak
Ruim badkamer
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Jocelyn Street, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f93f2419b69c606f57194a839e810b067339fe3491ec0dd784a6147c01b8f30dafdb37f6b23e1cef480a922d560fea63cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 6 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78513573962 18.152538693257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang