Successfully reported

Riverleaf Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Duncan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantastic, safe and clean. It is a very clean and safe place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We had a good stay. Good security, the staff was helpful. The breakfast was amazing. Clean, relaxing and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein B
1 nag
5.0
Mei 2025

Clean, safe, friendly staff. Amazing breakfast. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Uitstekend, luuks en hoogs aanbeveel! Pragtige, luukse hotel. Elke stap - van die ingang by die sekuriteit, parkering, inklok en ontbytbediening was gerieflik en eenvoudig. Daar was selfs vir ons dogtertjie 'n bed gereed en opgemaak met beddegoed. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Geriewe is skoon en maklik toeganklik. Dit is 'n pragtige hotel en seker een van die mooiste hotelle wat ons al tuisgegaan het. Ons was beïndruk met elke aspek van hierdie plek. Sal Riverleaf Hotel hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik! Sal beslis weer daar bly! So mooi, skoon en die mense is baie vriendelik en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Amazing, value for money, definitely booking again. Stayed 1 night, and it was nothing short of amazing. From the property to the staff to the amenities. We checked out early the day of departure and they accommodated us with takeaway breakfast packs which we loved!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew D
1 nag
4.4
Jun 2025

Stay was worth it. Stay was great. Room was warm in the middle of winter. Staff were amazing, security was helpful and went the extra mile. Would definitely stop by again if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Het heerlike ontbyt daar geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cobie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hartlike ontvangs. Vriendelike en behulpsame personeel. Lekker sentraal. Van aankoms af is ons vriendelik en professioneel ontvang. Al die personeel is behulpsaam en jy word dadelik gehelp wanneer jy iets nodig het of vra. Trouens, selfs die eienaar gee persoonlike aandag aan gaste indien nodig. Die kamers is skoon (trouens die hele terrein en hotel is pragtig skoon en netjies), die linne is skoon en van goeie gehalte. Ons het baie lekker gebly. Ons het gaan oornag omdat ons 'n afspraak in die omgewing gehad het, maar dit is lekker om te sien dat die hotel naby baie besienswaardighede is wat besoek kan word sou 'n mens weer wou gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inayat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jackson Street, Brits, 00250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ffb5c69e6eb8a1ff055b8545c35f31bcfb759ba875cd8fb0d4a7e6a41fc5b47c8d1f04bbf65ed5bf29f91010754d113a0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 8 Jackson Street Brits 00250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632863744357 27.786733232402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang