Successfully reported
+22

Rivers End Farm Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wortelgat Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rivers End Farm is op die Kleinrivierstrandmeer se oewer in 'n bewarea vir voëls geleë, net 7 km vanaf Stanford.

Daar is 12 verskillende kampeerplekke op die perseel. Daar is 10 kampeerplekke wat elk 10 gaste kan akkommodeer, The Mocking Bird kan 6 gaste akkommodeer en die Waterfront-kampeerplek kan 4 gaste akkommodeer. 5 van die kampeerplekke het krane en elektrisiteit en 3 kampeerplekke het nie krane of elektrisiteit nie. Die ablusiegeriewe het storte, toilette en wasbakke. Die Wild 4x4-kampeerplek kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word en het nie ablusiegeriewe nie. Die kampeerplekke spog met pragtige uitsigte op die berg en oor die vlei.

Reënval deur die jaar is nie baie konsekwent nie en daarom wissel die watervlakke. Daar is ook ander verblyfopsies op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wortelgat Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rivers End Farm Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wortelgat Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73eec46eadb404761a26b1cfb1e755ff650bf1659aa9d7d5d5c701e25138ff2af9b169174e82ca99d16e80d63d6047006b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Wortelgat Road Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427236108317 19.389487236195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang