Successfully reported
+33

Riverside Bungalows Sabie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riverside Bungalows Sabie is in 'n rustige kompleks in die dorpie Sabie in Mpumalanga. Die kompleks is aan die oewer van die Sabierivier naby die Sabie-waterval.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kookgerei. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, wasmasjien en parkeerplek op die perseel in.

Die kompleks bied ook 'n swembad, putt-putt-baan, braai-area en tafeltennis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carina S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker gerus! Ons het vreeslik lekker gebly! Die huis is sentraal en lekker naby winkels, sou jy iets benodig. Die kinders het die groot speel...
Sien meer
Jun 2025
Anami M
Gesin met klein kinders
5.0
Geriefelik, skoon en goeie basis vir besienswaardighede! Dankie. Ons verblyf by Riverside Bungalows was so lekker. Lekker ontspan en voldoen aan ons v...
Sien meer
Mei 2025
Andrea F
Gesin met klein kinders
5.0
Exquisite place, clean and neat, your home away from home. Excellent! Really enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Rina L
Gesin met klein kinders
5.0
Naby winkels en van die watervalle. Plekkie is skoon, veilig en rustig.
Des 2024
Landie P
Gesin met tieners
5.0
Was an awesome place to stay. Everything was there to make it feel like home. Enjoyed every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Riverside Bungalows Sabie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZDVjY2RmLTE5OTUtNDEwZi1hYzM5LTg5ZjdkOGFiZWYxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 222 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.090521042948 30.778379941139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang