Riverside Buisness Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R642 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverside Business Lodge bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorpie Secunda.
Die Executive Apartments is volledig toegerus met 'n oopplan-sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea op die onderste verdieping, en 'n aparte slaapkamer op die boonste verdieping. Die ruim slaapkamer spog met 'n koninggrootte-bed, lessenaar en klerekas. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Gratis WiFi en 'n TV met OpenView DStv is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat balkon en veilige onderdakparkeerplek voor die eenheid.
Die Suites is op die grondvloer geleë sonder enige trappe en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kombuis het 'n oopplan-ontwerp en alle toerusting vir selfsorg, insluitend 'n eetkamertafel. Gratis WiFi en 'n TV met OpenView DStv is beskikbaar. Daar is 'n privaat balkon met rivieruitsigte en veilige onderdakparkeerplek voor die eenheid.
Gaste kan besienswaardighede soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraai Dam besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Romy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Riverside Buisness Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Da Gama Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang