Riverside Gastehuis
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverside Gastehuis is reg op die oewer van die Vaalrivier in Christiana geleë. Dit is die ideale instansie vir groot groepe gesinne of vriende aangesien hulle 14 slaapkamers bied.
Die 14 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens en en suite-badkamers. Alle gaste geniet die geriewe soos die pragtige swembad en lapa met 'n braai-area.
Christiana is 'n landbou-voorstad in die Noordwes van Suid-Afrika en het bekend geword vir sy ontdekking van diamante in 1870. Dit is vernoem na President Pretoruis se enigste dogter en is vandag steeds 'n gewilde boeregemeenskap. Die dorp is geleë op die N12 tussen Bloemhof en Warrenton, op pad na Kimberley.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Anne-mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 124 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
- Gaste dink Riverside Gastehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang