Successfully reported

Riverside Lodge

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.6
Santie V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Skoon ruim kamers, goeie vergaderfasiliteite, vriendelike personeel. Baie lekker gebly in die ruim huis geleë naby die ingang van die dorp. Die kamers is pikdonker so mens slaap soos 'n klip! Dis veilig en ek het welkom gevoel in die groot "huis". Die vergaderfasiliteite was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Good, just had an issue with the lack of customer service. The beds were comfortable, and I was impressed with the layout of the rooms, which were functional and elegant. I would have liked someone to inform me that I was in a first-floor room ahead of time as I would have preferred a ground floor room, and due to my health issues, this was a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruvé S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Netjies en skoon. Baie goed geleë en vriendelike personeel. Letterlik net daar geslaap na 'n lang dag op die pad. Baie lekker geslaap!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Claude D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Netjiese blyplek en gerieflik. Netjies en ruim kamer met pragtige uitsig. Lekker geslaap. Gaste was bietjie lawaaierig vroegoggend. Harde musiek en pratery. Andersins lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Louise T
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Net ok. Die fotos wat hulle wys, is nie noodwendig wat jy kry nie. Ons kamer het geen vensters gehad nie. Daar was 2 van ons, maar net een beker om koffie te maak. Die vylige parkeering is oop vir die wêreld. Dit is nie die slegste plek wat ek al ooit gesien het nie, maar ek was vreeslik ongelukkig toe ek inloop en sien daar is geen vensters in die kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cheryl S
1 nag Besigheidsreis
3.2
Sep 2025

Not what I expected for what was paid. Mould in the shower. Broken leather on chair. Loud noises early in the morning. No hairdryer in room. Torn linen, dirty curtains. No door to bathroom. View of a washing line. Open parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Roger B
1 nag
3.2
Jan 2025

We were happy with the unit. Our stay was just 1 night, as family in the area had other family staying with them. The location and unit were fair but sufficient for what we required it for. The price was comparable to Dennbos, but they wanted a deposit too. We were happy with the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jan V
1 nag Saam met vriende
2.0
Sep 2025

Teleurgesteld. Die foto's is lank terug geneem en nie 'n ware weerspieëling van die toestand van Riverside Lodge nie. Die plek kort aandag. Daar is nie eers genoeg drinkglase nie. Jy moet slegs met poeierkoffie tevrede wees, geen filterkoffie beskikbaar nie. My kamer het slegs 'n gesigsgrootte handdoek gehad waarmee ek moes afdroog, geen badhanddoek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mauritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 127
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 127
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 127
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fisant street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef869fcf6e53d6d74c82064ba8c3bfe887fd591fcaed2066157dd99ab63484be47946807a20bed970efd93772c5363a7ff6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2) 38 5 1 4 7 Fisant street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3602182 19.3000081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang