Successfully reported
+44

Riverside Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fisant street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverside Lodge is aan die rand van Ceres langs die Dwarsrivier geleë en bied gerieflike verblyf en pragtige uitsigte op die berge.

Gaste het 'n keuse tussen verskeie kamers met privaat ingange en wat slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Die kamers het lugversorging, enkelbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens, asook en suite-badkamers met 'n stort, bad en toilet.

Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is streng verbode binne die kamers en op die stoep. Die kamers word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke word voorsien.

Funksie- en spysenieringsgeriewe is beskikbaar en ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word. Daar is ook veilige parkeerplek.

Riverside Lodge is net 900 m vanaf Ceres Hospital en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante in die middedorp. Verder bied Ceres talle aktiwiteite soos voetslaan- en 4X4-roetes, zipline, perdry en visvang in die Dwarsrivier en gaste kan die Transport Riders Museum besoek of die Ceres se vrugteroete tussen Desember en April verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mauritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Fisant street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 127
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 127
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 127
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fisant street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef869fcf6e53d6d74c82064ba8c3bfe887fd591fcaed2066157dd99ab63484be47946807a20bed970efd93772c5363a7ff6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2) 38 5 1 4 7 Fisant street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3602182 19.3000081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang