Successfully reported

Riverstay

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ontspanne en gemaklik. Baie lekker en gerieflik gebly. Eienaars vreeslik vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Quiet, clean, great value for money, aircon, WiFi. Safe, beautiful. The host treated us like family off the bat. The apartment was tidy, clean and perfect for our overnight stop. Would have stayed longer if I could. The best part was Trompie the Border Collie who made sure we didn't feel too lonely. Will absolutely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Ontspannend in mooi natuur, batterye herlaai. Baie lekker. Ons was al gaste, so dit was baie rustig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle was ook bedagsaam teenoor my dogter en haar lewensmaat. Die uitsig is pragtig en die voëllewe volop. My man en dogter het met die verkyker heelwat voëls gesien. Baie lekker ontbyt ook bygekoop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulindi S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Baie rustige, ontspanne omgewing. Ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie bevredigend. Dit was voorwaar 'n heerlike plek om te bly, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lovely walk along the river, provides a feeling of being in nature. Beautiful stay, very comfortable. River right along the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Het amper deel van die familie gevoel. Baie vriendelik en behulpsaam. Kyk uit op die Vaalrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Miemie en Jan is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het sommer dadelik dit gevoel. Sal definitief weer hier bly. Was net een en daar, maar was great. Wagter, Tiger en Trompie is die vriendelikste en liefdevolste honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
5.0
Apr 2024

Mense is baie gasvry,. Baie lekker gebly, en dit is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen Street, Ruhe Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6IgW6NN90LZuVc111l39NFGi0OzICG3owyS9QNRgS5kAtPlEyb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 Van Der Lingen Street Ruhe Farm 9500 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.661593148663 27.261555322585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang